Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,216 Episodes
4372 – 4392

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesesls oor die internasionale beurs, die rand wat versterk het en Suid-Afrika se groeikoers.
3 Mar 2023 10AM 8 min

Daar vloei nulle en ene in Pieter Geldenhuys se are

Pieter Geldenhuys, toekomskundige, stigter en direkteur van Institute for Technology Strategy and Innovation, en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor sy agtergrond, loopbaan en bedryf.
2 Mar 2023 11AM 9 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor Multichoice se aankondiging.
2 Mar 2023 10AM 3 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die rand se beweging en korporatiewe nuus.
1 Mar 2023 11AM 5 min
4372 – 4392