Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,524 Episodes
4344 – 4364

Tegnologie laat landbou gedy

Abrie Rautenbach, hoof van Absa AgriBusiness gesels oor hulle vennootskap met Khula! App en tegnologiese ontwikkeling in landbou.
25 May 2023 11AM 6 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor vandag se rooi syfers en maatskappy aankondigings.
24 May 2023 11AM 5 min

Tymebank kyk na Viëtnam

Coen Jonker, medesigter en uitvoerende hoof van TymeBank gesels oor hulle nuwe aandeelhouers en internasionale uitbreiding.
23 May 2023 11AM 8 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor Richemont se aandeelprys.
23 May 2023 11AM 7 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor S&P se besluit, rentekoers en maatskappye wat vandag resultate bekend gemaak het.
22 May 2023 11AM 8 min

Beurtkrag slag Astral se wins

Chris Schutte, uitvoerende hoof van Astral Foods gesels oor die groep se finansiële resultate en die impak van beurtkrag.
22 May 2023 11AM 9 min
4344 – 4364