Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,524 Episodes
4324 – 4344

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor Tiger Brands se resultate.
30 May 2023 11AM 10 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor Telkom, Steinhoff en Zeda se finansiële resultate.
29 May 2023 11AM 8 min

Markoorsig

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die wisselvallige rand en Citibank se planne in SA.
26 May 2023 12PM 11 min

Markoorsig

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die rand se beweging na die Reserwebank se aankondiging.
25 May 2023 11AM 4 min

Beleggers laat val SA aandele soos warm patatte

"Dit help nie as jy al jou geld oorsee vat nie, want dinge kan dalk verander" – Piet Viljoen, uitvoerende direkteur en portefeuljebestuurder by Merchant West Investments.
25 May 2023 11AM 8 min
4324 – 4344