Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,518 Episodes
4204 – 4224

Wat beteken die onmin in Rusland vir wêreldmarkte?

Deon Gouws, beleggingshoof van Credo Groep in die Verenigde Koningryk gesels oor wat die onmin in Rusland vir wêreldmarkte beteken en Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor Invicta en Renergen.
26 Jun 2023 12PM 16 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor vandag se markte, die rand se beweging en die goudprys wat styg.
23 Jun 2023 12PM 10 min

Die W&A laat waai

Estienne de Klerk – uitvoerende hoof, Growthpoint SA
22 Jun 2023 12PM 8 min

Só maak universiteite geld uit navorsing

Anita Nel, uitvoerende hoof van US Enterprises, die Universiteit van Stellenbosch se kommersiële maatskappy, en hoofdirekteur vir innovasie en kommersialisering gesels oor haar agtergrond, loopbaan en die industrie waarin sy is.
22 Jun 2023 12PM 15 min

Markoorsig

JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management gesels oor vandag se markte.
22 Jun 2023 12PM 7 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die plaaslike beurs, First Rand, en die regering wat 'n staatsbank wil hê.
21 Jun 2023 12PM 8 min
4204 – 4224