Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,518 Episodes
4184 – 4204

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor vandag se markte.
29 Jun 2023 12PM 5 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor vandag se markte.
28 Jun 2023 12PM 4 min

SA is weer die skaapskeer-wêreldkampioen

Herman Archer, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Skaapskeerfederasie gesels oor SA wat weer die skaapskeer-wêreldkampioen is, hoe die kompetisie werk en hoekom SA hierdie kompetisie oorheers.
27 Jun 2023 11AM 8 min

Markoorsig

Francois du Plessis, besturende direkteu van Vega Batebestuur gesels oor die impak van Napers en Prosus op die mark en maatskappye wat op laagtepunte verhandel.
27 Jun 2023 11AM 4 min

Nuwe toestel kan beurtkrag dramaties verlaag

Dr. Adriaan Davidse, direkteur van Deloitte konsultasiediens in Kanada gesels oor 'n toestel wat beurtkrag kan verlaag, hoe dit werk, en hoe vinnig dit uitgerol kan word.
26 Jun 2023 12PM 13 min
4184 – 4204