Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,172 Episodes
4100 – 4120

Die donker kant van kripto

Johan Hetzel, hoof van Finansiële Misdaad by Luno gesels oor die donker kant van kripto en hoe jy jouself kan beskerm.
26 Apr 2023 11AM 8 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die eiendomsindeks en die Amerikaanse tesourie wat identifiseer dat SA by internasionale geldwassery betrokke is.
26 Apr 2023 11AM 7 min

André de Ruyter verskyn voor Skoor

Prof. Adrian Saville, beleggingspesialis by Genera Capital gesels oor André de Ruyter se verskyning voor die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor).
26 Apr 2023 11AM 10 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die rand se beweging vandag en ysterets.
25 Apr 2023 12PM 8 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor vandag se markte en die drie ministers wat koppe stamp.
24 Apr 2023 11AM 8 min
4100 – 4120