Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,166 Episodes
3820 – 3840

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die eerste helfte van die jaar, Mondi se aandeelprys en Remgro se totale belang.
3 Jul 2023 12PM 11 min

Wat gebeur met die kernafval wat Koeberg genereer?

Des Muller, kernkragspesialis en besturende direkteur van NuEnergy Developments gesels oor Koeberg se kernafval, of dit normaal is om afval op die perseel te stoor, en hoe veilig dit is.
30 Jun 2023 12PM 8 min

Markoorsig

Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor die afgelope wisselvallige weke, die beweging van aandele en Steinhoff se aankondiging.
30 Jun 2023 12PM 10 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor vandag se markte.
29 Jun 2023 12PM 5 min
3820 – 3840