Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
15,077 Episodes
3800 – 3820

Buitelanders moet dalk waai oor visum-gemors

Hannelie du Toit, bedryfshoof van die Suid-Afrikaanse Toerismedienstevereniging (SATSA) gesels oor die departement van arbeid wat buitelanders vra om die land te verlaat.
13 Feb 2024 8AM 6 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte.
13 Feb 2024 7AM 4 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
9 Feb 2024 10AM 15 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor British American Tobacco, die platinumbedryf, en die Libiese soewereine welvaartfonds se vyandige oorname van Legacy hotels.
8 Feb 2024 10AM 9 min
3800 – 3820