Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,509 Episodes
3444 – 3464

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kriegler van Kruger Internasionaal en Christiaan Wessels van Futurum Financial Group beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
8 Dec 2023 10AM 36 min
3444 – 3464