Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,536 Episodes
1844 – 1864

Waar kom Eskort vandaan?

Arnold Prinsloo, uitvoerende hoof van Eskort gesels oor die geskiedenis van Eskort.
13 Jan 2025 11AM 7 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Jan 2025 12PM 27 min

Die rand val sy wind uit

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte, en Gert Visser, valutaspesialis by Rand Merchant Bank (RMB) gesels oor die rand se beweging.
10 Jan 2025 12PM 15 min

Maak jou huis warm terwyl jy kripto myn

Carel de Jager, groepleier by die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) gesels oor 'n stelsel wat jou huis warm maak terwyl jy kripto myn.
8 Jan 2025 12PM 7 min
1844 – 1864