Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,330 Episodes
13552 – 13572

RSG Geldsake Maandag, 25 April 2016 Segment 02

Shoprite maan verbruikers teen voedselprys-doemprofete, Investec se opgradering van beleggingsvooruitsigte en die voorkoms en bekamping van vervalste kwalifikasies en CV-bedrog.
25 Apr 2016 3PM 2 min

RSG Geldsake Maandag, 25 April 2016 Segment 05

Shoprite maan verbruikers teen voedselprys-doemprofete, Investec se opgradering van beleggingsvooruitsigte en die voorkoms en bekamping van vervalste kwalifikasies en CV-bedrog.
25 Apr 2016 3PM 3 min
13552 – 13572