Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,273 Episodes
12400 – 12420

Krisisbestuur en reputasie-beskerming Segment 01

Dr. Marietjie Theron-Wepener, ‘n lektor in Strategiese Bemarking aan die Universiteit van Stellenbosch se Bestuurskool & Leo Kok, Direkteur van die Kommunikasie-groep, Media-Serve.
8 Feb 2017 1PM 11 min
12400 – 12420