Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,273 Episodes
12380 – 12400

Die vierde nywerheidsrevolusie Segment 01

Dr. Morné Mostert, direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan die Universiteit van Stellenbosch & Suzanne Hattingh, Hoof van Learning for Performance Improvement, ‘n Raadgewende firma.
14 Feb 2017 2PM 9 min
12380 – 12400