• Op 5/6Junie 2015 het Tygerberg 104FM se susterstasie GrootFM in Pretoria in samewerking met Judea Harvest ‘n poging aangewend om ‘n miljoen etes te pak. Met die reuse uitdaging is moue opgerol en GrootFM en ander maatskappye het droë nie-bederbare veselryke kos in sakkies en toe in bokse gepak…
Afrigter van Boys' High (oftewel die Hoër Jongenskool Paarl), Sean Erasmus en die kaptein Andreas van Wyk het by die Oggendrooi span (Anton Brink en Benescke Janse van Rensburg) kom kuier en hul getuienis kom deel. Hul was vanjaar die enigste skoolspan wat die seisoen onoorwonne afgesluit het.
Cordelia staan haar man in die Afrikaanse musiekbedryf en steel die harte van Suid-Afrikaners waar sy gaan.Dis haar oë wat jou dadelik opval..maar haar sagte toeganklikheid en liefde vir die Here wat jou intrek en aandag hou. Ons gesels oor haar hart, haar verhaal as 'n aanneemkind en haar CD…
Tatum (9) is deur erge trauma nadat sy en haar ma deur die familie verstoot is in die tyd van haar kanker. Die enkelmamma wat oorspronklik van Ceres is, moes ook haar werk opgee om vir haar dogter by te staan. • Tatum is ‘n 9-jarige meisie van Kaapstad wat…
Aubrey(14) word deur sy liefdevolle ouma bygestaan in die tyd wat hy chemoterapie ontvang, ndat hy vir 6 maande in die hospital was. Sy ma woon en George en kan weens omstandighede nie naby haar kind wees nie. • Aubrey is 14-jaar oud en kom van Geroge af. • Hy…
Die Booysen egpaar het albei hulle werke verloor toe hulle enigste dogter, Daniël op 5 jaar oud met kanker gediagnoseer is. • Daniël wat destyds met klierkanker gediagnoseer is, is nou 12 en gaan steeds gereeld vir chemo-behandeling by die Tygerberg hospital • Die gesin is van die Paarl afkomstig,…
22 Jul 2015
2 min
212 – 232
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.