Tygerberg 104fm het besluit om hande te vat met Khayelitsha Cookies en Boere in Nood om fondse in te samel in die week van 1-5 Februarie om boere se veevoer nood te verlig. Ons gesels met die projekleier Adri van Khayelitsha Cookies oor hoe luisteraars kan help om ‘n tasbare…
Dimas Salaberrios began dealing drugs at age fourteen. Known by all as “Daylight,” he spent his days dealing, stealing, and gaining respect on the streets of Queens, New York, as a successful “businessman.” His addiction to power and success led to poor choices, sending Dimas—twice—to New York City’s Rikers Island,…
Co-founder and Chief Innovations Officer of Kauai John Berry in studio at Tygerberg104FM. He is not only an Entrepreur, Public speaker and Food expert but a husband and father, follower of God and writer of the book Your Best Life with Dr. Michael Mol. Life is about balancing hard work,…
Danzil Sakharea kuier by Tygerberg104FM. Hy is 'n bekende stem op die strate van Elsiesrivier, in taxis en op treine. Die Here het sy lewe handomkeer verander en vir die afgelope paar maande gebruik Danzil sy sang- en musiektalent daagliks om mense te bemoedig en te inspireer!
Anton Brink vra vir Pastoor Raymond Lombard oor sy onlangse stelling in die kerk. Pastoor Lombaard het ‘n stelling gemaak dat die wêreld nooit weer dieselfde gaan wees nie, met verwysing na al die bandeloosheid, geweld en verskriklike dinge, wat terreur-groepe doen. Baie gelowiges is besig om moed te verloor.
Denise Williams of Bonanza speaking to South African: Wayde van Niekerk, 400m Men’s Gold Medal winner at the 15th IAAF World Athletics Championship in Beijing- China.
Louie Giglio is ‘n bekende Spreker, Skrywer, visionêre leiers & stigterslid van die Passion konferensie, Pastoor van die Passion City Church en man vir Shelley Giglio. Sy kuier in Suid-Afrika in Oktober sluit in beplanning vir die Passion Konferensie 2016 by Groenpuntstadion 13 Februarie2016 en die bekendstelling van sy nuwe…
Die leier van die ACDP, eerwaarde Kenneth Meshoe het op Oggendrooi ‘n gebed vir die land gedoen, na gelang die jongste betogings deur studente, asook die besoek van die leier van Hamas, Khaled Mashaal, onlangs in Suid-Afrika. Mashaal het met lede van die ANC ontmoet. Die ACDP het sy skok…
Hoe moet ek en jy as lidmaat van 'n kerk sin maak van besluite wat namens ons gemaak word? Iets wat altyd sonde was, word nou aanvaar.
12 Oct 2015
5 min
192 – 212
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.