Onderhoude

Die beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel.
Weekly English South Africa TV & Film
244 Episodes
172 – 192

GAVIN EDWARDS EN BOBBY VAN JAARSVELD: THE VOICE (OGGENDROOI ONDERHOUD)

Gavin Edwards is een van die realiteitsreeks, The Voice op MNet se deelnemers. Hy is in Bobby van Jaarsveld se span. Jare gelde het Gavin en sy band ’n wonderlike toekoms in die gesig gestaar met groot platekontrakte oorsee. Weens te veel alkohol het hy sy loopbaan “verloor”. Hy is…
18 May 2016 14 min

THEUNS STOFBERG EN BLACKY SWART - VUURVAS ONDERHOUD

Rugbylegende & voormalige Springbokkaptein Theuns Stofberg kuier saammet Blackie Swart, Media- en bemarkingsbestuurder van Superscouts by Tygerberg104FM. Theuns Stofberg se nuwe boek Stories van die kantlyn is 'n versameling stories oor rugby en allerhande ander dinge wat jou sal laat lag, ontroer en opkikker. Blacky het goeie nuus gedeel oor…
17 May 2016 22 min

CADI DE JAGER - VUURVAS ONDERHOUD

Die beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel.
18 Apr 2016 16 min

MANNE WAT GLO ONDERHOUD

Die beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel.
5 Apr 2016 19 min
172 – 192