OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,846 Episodes
5740 – 5760

Agriculture news

Agriculture news, Wednesday 16 March 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
16 Mar 2016 4AM 3 min

Konferensie wil jong boere in staat stel om land te verbeter

Die Transvaal Landbou-unie van Suid-Afrika, TLU SA, hou vandag, 15 Maart, sy jaarlikse Jongboer-konferensie in Midrand. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister met die organisasie se Jongboer-komiteesekretaris, Elzette Rautenbach, gesels oor die geleentheid.
15 Mar 2016 11AM 8 min

Agriculture news

Agriculture news, Tuesday 15 March 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
15 Mar 2016 4AM 3 min

Edenburg-boere se reserwes uitgeput

Boere op Edenburg het gister ‘n voerskenking van Vrystaat Landbou deur Voermol gekry. Dit is toe tussen ongeveer 50 beginnerboere in die omgewing verdeel. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met Edenburg Boerevereniging se voorsitter, André van Wyk, gesels oor die skenking, sowel as oor die stand van sake in…
15 Mar 2016 4AM 5 min

Agriculture news

Agriculture news, Monday 14 March 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
14 Mar 2016 8AM 3 min

Nuut ontmoet oud op landbouskou

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met een van die organiseerders, Hannes Smit, wat ook voorsitter is van die Antieke Klub, gesels oor dit wat voorlê.
11 Mar 2016 1AM 5 min

Agriculture news

Thursday 10 March 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
10 Mar 2016 1AM 3 min

Agriculture news

Wednesday 9 March 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
9 Mar 2016 1AM 3 min

VL kondig Jongboer-finaliste aan

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met die organisasie se Jongboer-komiteevoorsitter, Stefan Hanekom, gesels oor die drie finaliste in die kompetisie.
9 Mar 2016 1AM 4 min

Multi-miljoenrandse lusernpers steun uitvoermark-potensiaal

BKB het onlangs sy R50 miljoen se lusernpers in Kimberley bekendgestel, wat die eerste in sy soort op die Afrika-kontinent is. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met lusernbemarker, Fanie Brunette, gesels oor die besluit om sulke geriewe op te rig.
8 Mar 2016 5AM 4 min

Agriculture news

Agriculture news, Tuesday 8 March 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
8 Mar 2016 5AM 3 min

LNR gesels oor ‘n koppie heuningbostee

Die LNR is al meer as twintig jaar betrokke by navorsing oor opsies om heuningbostee op kommersiële vlak te produseer. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met die LNR se Marlise Joubert gesels oor die inheemse kruietee.
7 Mar 2016 1AM 3 min

Agriculture news

Agriculture news, Monday 7 March 2016, on Before Dawn - broadcast weekdays from 5am-6am.
7 Mar 2016 12AM 3 min

Jannie de Villiers gesels oor GSA Kongres

OFM-nuus se landbouredakteur was verlede week by Graan SA se jaarkongres. Sy het met die Uitvoerende Hoof, Jannie de Villiers, gesels oor die hoogtepunte, sowel as die kontroversie tydens die kongres.
7 Mar 2016 12AM 5 min
5740 – 5760