OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,844 Episodes
5480 – 5500

Koue, nat weer gaan veevrektes veroorsaak

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met dierevoedingskundige, prof. H.O. de Waal vanaf die Universiteit van die Vrystaat se departement vee, wild en weidingkunde. Vandag se gesprek handel oor die bitterkoue en nat weer vandeesweek. De Waal sê daar gaan beslis veevrektes wees oor die volgende paar dae, ook weens…
25 Jul 2016 11PM 8 min

Agriculture news

Agriculture news, Tuesday 26 July 2016. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am-6am.
25 Jul 2016 11PM 3 min

Algae study reveals huge cost burden for farmers

OFM News' agri editor Sabrina Dean speaks to a chief scientist at the CSIR, Professor Paul Oberholzer, about a study done into algae. Oberholzer explains that farmers in the study area along the Dwars River in the Western Cape are spending hundreds of thousands of Rands to get rid of…
18 Jul 2016 11PM 9 min

Renewed appeal for drought aid for farmers

OFM News' agri editor Sabrina Dean speaks to Agri SA Deputy Executive Director Christo van der Rheede about a fresh appeal to corporate sectors and private individuals to help South African farmers with financial contirbutions to survive the impact of the drought. Van der Rheede says the scary reality is…
18 Jul 2016 11PM 8 min

Agriculture news

Agriculture news, Tuesday 19 July 2016. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am-6am.
18 Jul 2016 11PM 3 min

Out of the jacket potato ideas

OFM News’ agri editor Sabrina Dean spoke to Immaculate Zinde of Potatoes SA about the inaugural Spud Master Challenge, which was held in Pretoria last week. She says the idea was to change perceptions and traditional potato eating patterns by trying to show people how versatile potatoes actually are. She…
17 Jul 2016 11PM 4 min

VL kongres focus op visionêre toekoms vir landbou

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels vandag met Vrystaat Landbou se hoof- uitvoerende beampte, Henk Vermeulen, oor Vrystaat Landbou se kongres wat op 10 en 11 Augstus in Bloemfontein plaasvind. Vermeulen sê vanjaar se tema behels die visionêre toekoms van landbou. Hy gee vanoggend ‘n voorsmakie van die drie kernaspekte…
17 Jul 2016 11PM 5 min

Agriculture news

Agriculture news, Monday 18 July 2016. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am-6am.
17 Jul 2016 11PM 3 min

Nuutste riglyne bespreek op misstof-simposium

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Adam Mostert, die hoof- uitvoerende bestuurder van die Misstofvereniging van Suider-Afrika, wat bekend staan as Fertasa (Fertilizer Association of Southern Africa), oor sy simposium op 27 Julie in Pretoria. Die hoofdoel van dié simposium sal wees om te fokus op opdateerde riglyne van…
14 Jul 2016 11PM 5 min

Agri sector news with OFM and Farmer's Weekly

OFM News’ agri editor Sabrina Dean speaks to Farmer’s Weekly journalist Gerhard Uys about some of the news in the agriculture sector over the last week. Today they speak about declining cattle numbers and the long period of recovery for stock farmers. They also speak about the withdrawal of an…
14 Jul 2016 11PM 5 min

Agriculture news

Agriculture news, Friday 15 July 2016. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am-6am.
14 Jul 2016 11PM 3 min

Murray-mania en kishoue vir Britse boere

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, wat steeds in Engeland is. Vandag ontleed hulle die impak van ‘n sporttoernooi soos Wimbeldon op die landbou. Laubscher vertel daar word minstens 28 ton aarbeie verkoop aan Wimbledon-besoekers tydens dié 14-dag toernooi.
13 Jul 2016 11PM 7 min

Boere moet weet waar hulle staan sodat hulle kan beplan

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Wepener Landbouvoorsitter, Johan Opperman, oor ‘n inligtingsdag wat hierdie week gehou is. Hy sê moeilike kwessies, soos die kommer oor eiendomsreg op grond, is aangepak. Maar volgens Opperman is dit nodig vir boere om te weet waar hulle staan sodat hulle kan bepaal…
13 Jul 2016 11PM 4 min

Agriculture news

Agriculture news, Thursday 14 July 2016. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am-6am.
13 Jul 2016 11PM 3 min

Agriculture news

Agriculture news, Wednesday 13 July 2016. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am-6am.
13 Jul 2016 3AM 3 min

GABM-stigter gesels oor droogtehulp-aanbod

‘n Organisasie genaamd die Global Association of Billionaires and Millionaires het onlangs via sosiale media bekend gemaak dat hulle R1 miljard se befondsing vir droogtegeteisterde boere beskikbaar wil stel. GABM het egter vereis dat die regering moes voldoen aan sekere opskortbare voorwaardes en het ook die samewerking van georganiseerde landbou…
11 Jul 2016 11PM 7 min

RPO-kongres kyk na verskeie aspekte van die bedryf

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die Hoof Uitvoerende Beampte van die Rooivleisprodusente-organisasie, Gerhard Schutte, oor die nasionale konferensie en kongres wat voorlê. Schutte gesels oor van die sprekers wat gaan praat op die geleentheid en gee ook ‘n voorsmakie oor van die besprekingspunte. Hy sê byvoorbeeld dat navorsing…
11 Jul 2016 11PM 4 min

Agriculture news

Agriculture news, Tuesday 12 July 2016. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am-6am.
11 Jul 2016 11PM 3 min

Agriculture news

Agriculture news, Monday 11 July 2016. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am-6am.
11 Jul 2016 1AM 3 min

Sappo vet comments on swine fever outbreak

OFM News agri editor Sabrina Dean spoke to the veterinary liaison of the SA Pork Producers Organisation, Dr Peter Evans, late last week about the situation with swine fever outbreaks in Free state and North West. Evans says the outbreak in North West seems to have been contained. He says…
11 Jul 2016 12AM 9 min
5480 – 5500