Vrystaat Landbou se uitvoerende hoof, Gerhard Kriel, gesels oor die spesiale kongres wat in Februarie gehou gaan word om VL meer vaartbelyn en doeltreffend te maak.
Die wegholveldbrand wat die naweek by Boshof sowat 70 000 hektaar veld vernietig en tot enorme weiveld- en infrastruktuurverliese asook vee- en wildvrektes gelei het, regverdig amptelike klagte en ’n polisie-ondersoek, sê die Vrystaatse sambreelligaam vir brandverenigings se bestuurder, Johann Breytenbach.
Vrystaat Landbou- president, Francois Wilken, sê ANC-president, Cyril Ramaphosa, se uitlatings oor onteiening sonder vergoeding is teleurstellend en hy moet verduidelik hoe dit nie nadelig vir Suid-Afrika sal wees nie.
Peter Milton gesels met Peter Möller oor wat die nuwe jaar vir die vleisbedryf inhou.
9 Jan 2018 1AM
1 min
4916 – 4936
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.