OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,840 Episodes
4896 – 4916

Suiwelpraatjies

Pieter Möller gesels met die Klerksdorpse melkverwerker en boer, Attie du Plessis.
27 Nov 2017 1AM 3 min

Johan Willemse gesels oor die landbouprentjie

Landbou-ekonoom Johan Willemse het gister weer sy gereelde landboumarkvooruitsigte-werkwinkel in Bloemfontein aangebied. Ons het vir Johan gevra om vir OFM se luisteraars ’n oorsig te gee van die ekonomiese- en landbouprentjie asook die vooruitsigte vir boere in die verskillende bedrywe. Luister wat sê Johan:
24 Nov 2017 6AM 5 min

Goeie raad vir wildboere

Spaar jouself 'n klomp verdriet en verkoop daardie teelbul met 'n vrugbaarheidsertifikaat, sê die fertiliteitspesialis Morné de la Rey.
21 Nov 2017 10AM 3 min
4896 – 4916