OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,839 Episodes
4740 – 4760

Verskeie kwessies sal op Aldam-wildskool bespreek word

Leeujag, bontebokboerdery en die probleme rondom die buffelprotokol sal alles op 14 en 15 Maart by die eerste Aldam-wildskool in die Vrystaat bespreek word, sê die buffelboer en mede-aanbieder van die skool, Francoais Schutte.
27 Feb 2018 12AM 4 min

NW-boere word rot en kaal besteel

Naudé Pienaar, adjunkhoofbestuurder van Agri Noordwes, gesels oor die ernstige diefstalprobleme op plase in dié provinsie.
26 Feb 2018 1AM 2 min

Don't miss this game auction

We speak to Jonathan Denga, director of biodiversity of the North West Government, about the second annual Mebala Ya Rona- game auction at the Molokwane Lodge outside of Rustenburg. The auction, on Friday 2 March, starts at 10:00.
26 Feb 2018 1AM 3 min

Hier's 'n nuwe handboek vir melkboere

Pieter Möller gesels oor 'n handbook oor melkboerdery, The Dairy Farming Handbook, wat die Wes-Kaapse landboudepartement onlangs bekend gestel het.
26 Feb 2018 1AM 1 min

'Ek sien 'n blink toekoms'

Pieter Möller gesels met Jaco Strauss, van Vaalharts, verlede jaar se SA Jongboer van die Jaar oor sy boerdery en hoe hy die toekoms van die landbou sien.
26 Feb 2018 1AM 3 min

What's new in the Famer's Weekly?

Before Dawn with Gerben van Niekerk: Farmer's Weekly editor, Denene Erasmus, tells us what's waiting in the next issue.
23 Feb 2018 8AM 5 min

Kyk, dié boer plant onderbroeke

Before Dawn met Gerben van Niekerk: WR van der Merwe van die Just Plain Drive Show op OFM het met 'n Skotse boer gesels wat uhm..., wel... onderbroeke op sy plaas begrawe om te toets vir grondvrugbaarheid. Volgens hom werk die onderbroektoets soos 'n bom.
23 Feb 2018 8AM 5 min

'Begroting hou min in vir landbou'

Politieke ontleder Theo Venter, van die Noordwes-universiteit, het na min. Malusi Gigaba se begrotingsrede gaan luister. Ons het met Theo op Before Dawn gesels.
22 Feb 2018 1AM 2 min
4740 – 4760