OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,839 Episodes
4720 – 4740

VF Plus begin veldtog teen onteiening

Before Dawn met Gerben van Niekerk: VF Plus-leier, Pieter Groenewald, gesels oor hulle Slaan Terug SA-veldtog teen onteiening sonder vergoeding.
7 Mar 2018 7AM 4 min

Agbiz hou in Junie kongres

Before Dawn met Gerben van Niekerk: Ons gesels met John Purchase oor vanjaar se Agbiz-kongres wat in Junie in Port Elizabeth gehou word.
7 Mar 2018 7AM 1 min

'Ons het nou goeie reëns gehad'

Die Ottosdalse leierboer, Paul du Plessis, gesels met Pieter Möller oor boerderysake en die Ottosdal-vriendskapskou en bewaringslandboukongres op 13 en 14 Maart.
5 Mar 2018 10AM 5 min

What's new in the Farmer's Weekly

Before Dawn with Gerben van Niekerk: We speak to Farmer's Weekly editor, Denene Erasmus, about the next issue of the magazine.
2 Mar 2018 1AM 6 min

'Clocolan is 'n lekker plek'

Clocolan, die tweede kleinste distrik in die land, is 'n lekker plek, sê die saai- en beesboer, Janneman Botha. Hy gesels met Pieter Möller oor sy boerdery, vervoeronderneming én die jaarlikse gholfdag ten bate van die gemeenskap.
2 Mar 2018 1AM 3 min

'Die grane lyk heel mooi'

Before Dawn met Gerben van Niekerk: Ons gesels met Graan SA se uitvoerende hoof, Jannie de Villiers, oor die Oesskattingskomitee se eerste produksieskattings vir die somergrane.
1 Mar 2018 9AM 2 min

'As die ekonomie groei, gaan die wildbedryf groei'

Before Dawn met Gerben van Niekerk: Pieter Möller gesels met Melville Saayman, navorsingsdirekteur van die Noordwes-universiteit se toerismenavorsingseenheid, oor die toekoms van die wildbedryf.
28 Feb 2018 9AM 3 min

'Dit gaan goed met die Land Bank'

Benny van Rooy, finansiële hoof van die Land Bank, gesels met Dirk Kok oor twee groot, buitlandse lenings wat dié bank gekry het en oor die stand van sake by die bank. Dit gaan goed met die Land Bank, sê hy.
27 Feb 2018 12AM 3 min
4720 – 4740