OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,839 Episodes
4640 – 4660

Water has become a national priority

Planning for the impact of climate change is essential, hence an inter-ministerial committee to improve service delivery, including water and sanitation, in South Africa. This is according to Mike Sutcliffe, director of the company City Insight who works closely with the committee to analyse service delivery and aligning better practices…
21 May 2019 11PM 6 min

Sekretarisvoël Voël van die Jaar aangewys

Ons berig oor die sekretarisvoel wat as vanjaar se Voel van die Jaar aangewys is. Die sekretarisvoel se populasie toon ‘n drastiese afname in Afrika en kragdrade en heinings is twee van die redes, naas die agteruitgang van hul habitat, wat die grootste invloed op hul verminderde getalle het
20 May 2019 11PM 1 min

#Nampo2019 Water – a critical commodity, action needed

This boils down to the water that South Africa will not have available if some drastic interventions are not put into place. He says City Insight and other high level role players have already intervened for this purpose.
20 May 2019 11PM 4 min

Boere plant nou koring noordwestelike Vrystaat

Boere in sekere gebiede in die Vrystaat gaan die komende winterseisoen hul toespits op koringaanplantings onder meer omdat hulle hoofsaaklik nie mielies weens die voortslepende droogte die seisoen kon aanplant nie. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA (GSA) sê verskeie boere in veral dié noordwestelike Vrystaat het nooit…
20 May 2019 11PM 2 min

Nuus oor suiwelbemarking in Brittanje

Ons berig vandag oor suiwelbemarking in Brittanje. Belangrike navorsing is onlangs gedoen en die resultate pas bekend gemaakoor teikengehore wat hul suiwelverbruik verminder het
19 May 2019 11PM 1 min

Innoverende patente tydens Graan SA Nampo Oesdag

"Die spreekwoord lui ‘n boer maak ‘n plan, en die gewilde Boerepatentekompetisie, het weer vanjaar talle besoekers op Graan SA se Nampo Oesdag gelok om na die innoverende patente te kyk. Dié organiseerde van dié kompetisie, Piet Groenewald, sê daar was vanjaar weereens talle interessante inskrywings gewees. Hy het met…
19 May 2019 11PM 4 min

Nog 'n suksesvolle Graan SA Nampo Oesdag

'Graan SA het vanjaar weer daarin geslaag om 'n suksesvolle Nampo Oesdag vir die 53ste keer aan te bied. Toit Wessels bestuurder van die Oesdag sê hulle is dankbaar daarvoor. Bywoningsgetalle was goed ondanks verskei uitdagings soos ekonomiese druk en droogtetoestande wat die bedryf in die gesig gestaar het. Dit…
19 May 2019 11PM 5 min

Safex Pryse - 9 Mei 2019

Die Safex pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes. ‘n Landboumaatskappy met ‘n geintigreerde besigheidsbenadering, wat deel raak van jou besigheidoplossing. Senwes – breek nuwe grond.
8 May 2019 11PM 3 min

Dr Frikkie Mare praat oor afronding van diere

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Vrystaatse Universiteit, praat oor afronding van diere in ‘n voerkraal en antwoord die vraag of dit ‘n goeie idee vir ‘n produsent is om sy eie voerkraal te begin. Hy gee ook die belangrikste oorwegings indien jy dit sou wou doen
8 May 2019 11PM 1 min

Safex Pryse - 8 Mei 2019

Die Safex pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes. ‘n Landboumaatskappy met ‘n geintigreerde besigheidsbenadering, wat deel raak van jou besigheidoplossing. Senwes – breek nuwe grond.
7 May 2019 11PM 3 min

Theo Venter gee perspektief op vandag se verkiesing

Theo Venter, bekende politieke analis van die NWU Besigheidskool, gee perspektief op vandag se verkiesing. Hy voorspel hoe partye gaan vaar, hoekom daar ‘n moontlike afname in kiesersgetalle gaan wees en beantwoord selfs die vraag vir wie om te stem
7 May 2019 11PM 4 min

UP befonds nuwe navorsing oor selfoontegnologie

Die Universiteit van Pretoria het nuwe navorsing oor selfoontegnologie befonds om die verhouding tussen leeus en mense te verbeter. Inligtings- en kommunikasietegnologie word benut wat die bewegings van leeus kan monitor.
7 May 2019 11PM 1 min
4640 – 4660