OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,839 Episodes
4620 – 4640

Chris Derksen 30 Mei 2019

Dit was Chris Derksen, wat die veilingspryse van lewende hawe verskaf het. Vir meer inligting besoek www.vleisprys.co.za.
29 May 2019 11PM 1 min

Landbou-ekonoom, Kobus Laubscher

Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, op OFM. Om weer na hierdie insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
29 May 2019 11PM 6 min

Landboubulletin - 29 Mei 2019

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
29 May 2019 11PM 3 min

MEC of Agriculture in North West, Desbo Mohono

"The newly appointed MEC of Agriculture in North West, Desbo Mohono, is one of the MECs in the province who remained in her position. North West Premier, Job Mokgoro, announced his new provincial executive council on Tuesday. Spokesperson in the office of the premier, Vuyisile Ngesi, says Mokgoro believes his…
29 May 2019 11PM 2 min

Safex Verslag - 29 Mei 2019

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
28 May 2019 11PM 3 min

Landboubulletin - 28 May 2019

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
28 May 2019 11PM 3 min

n Kouefront beweeg oor die sentrale binneland

n Kouefront beweeg oor die sentrale binneland en die kwik kan vandeesweek op plekke in die Vrystaat daal. Swaar ryp word egter steeds nie verwag nie. 'n Voorspeller van die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) se Bloemfontein-kantoor, Quinton Jacobs, sê reëntoestande kom ook voor in die suidelike deel van die Noord-Kaap en…
28 May 2019 11PM 4 min

Rondloper-leeuwyfie gewaar

Die rondloper-leeuwyfie wat vir meer as ‘n week in Noordwes tussen Ottosdal en Lichtenburg gesoek word, is intussen gewaar en haar vars spore is Woensdagoggend gekry. Tharina Boshoff, waarnemende hoofdirekteur van omgewingsake van die Departement van Landelike, Omgewings- en Landbou-ontwikkeling in Noordwes, sê die soektog na die jong leeuwyfie duur…
28 May 2019 11PM 3 min

Pieter Moller met Peter Milton

Vleiskenner, Peter Milton, gesels oor interessante tendense en inligting uit die vleisbedryf. Milton gee ook inligting oor die opwaartse en afwaartse neigings in pryse
27 May 2019 11PM 1 min

Groeiende druk op die ekosisteem

Ons berig oor ‘n interessante studie wat gemaak is oor die groeiende druk op die ekosisteem. Hewige debate het gevolg na ‘n impakstudie oor nuwe en opgegradeerde paaie in wildreservate
27 May 2019 11PM 1 min

Dit is ‘n noodsaaklikheid dat opkomende boere kommersieël produseer

Daar is ‘n behoefte in Suid-Afrika aan die herinstelling van ‘n landboukredietraad. Oudminister, Roelf Meyer, wat nou die direkteur van die In Transformation Initiative is, meen dit is ‘n “noodsaaklike tipe liggaam” wat kan help om ontwikkelende boere op die been te bring sodat hulle produsente word vir kommersiële doeleindes…
27 May 2019 11PM 5 min

Betrokkenes hanteer die uitbreking van die Afrika-varkpesvirus in die Vrystaat

Die Afrika-varkpesvirus moet nie verwar word met die siekte varkgriep nie. Die voorsitter van die Nasionale Dieregesondheidsforum, dr. Pieter Vervoort, sê die Afrika-varkpesvirus is ‘n gasheerspesifieke virus wat sy oorsprong in wilde varksoorte het. Dit word dan na mak varksoorte oorgedra. Die siekte varkgriep is nie noodwendig ‘n virus wat…
27 May 2019 11PM 4 min

Malema dalk minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling?

Buti Manamela, adjunkminister vir die presidensie, is moontlik 'n kandidaat wat as Suid-Afrika se nuwe minister van landbou, bosbou en visserye aangestel kan word. Dit in die lig van pres. Cyril Ramaphosa wat na verwagting later vandeesweek sy kabinet gaan aanwys. ‘n Politieke ontleder verbonde aan die departement politieke wetenskap…
27 May 2019 11PM 6 min

Safex Pryse - 22 Mei 2019

Die Safex-pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes. ‘n Landboumaatskappy met ‘n geïntegreerde besigheidsbenadering, wat deel raak van jou besigheidoplossing. Senwes – breek nuwe grond.
21 May 2019 11PM 4 min

Afrika Wildlewe-ekonomie ontwikkel ‘n nuwe fokus

Faktore soos armoede, verstedeliking, en omskakeling van grond het ‘n bepaalde invloed op die wildlewe en verskillende fakulteite van die Universiteit van Stellenbosch span nou saam om ‘n oplossing te soek
21 May 2019 11PM 1 min

Internasionale en plaaslike oorsig oor graanproduksie

Die vooruitsigte vir die produksie van somergraangewasse, hoofsaaklik mielies, is beter as wat die verwagting was, maar ‘n ondergemiddelde oes word steeds verwag. Dit is volgens, Luan van der Walt, ‘n landbouekonoom van Graan SA, wat sê die verwagting was aanvanklik laag omdat produsente laat begin plant het weens droogtetoestande…
21 May 2019 11PM 5 min
4620 – 4640