OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,833 Episodes
2736 – 2756

Agri-hour; 24 February: Kulani Siweya

Chief Economist at Agri SA, Kulani Siweya, gives a detailed overview about what he expects and is hopeful for the agricultural sector.
24 Feb 2021 2AM 2 min

Agri-Uur; 24 Februarie: Die wel en wee van 'n opkomende melkboer

‘n Opkomende boer in die DeWetsdorp-distrik sê met die begroting van miljoene wat op die Vrede Suiwelprojek ingepomp het, sou melkboere in die provinsie reeds ‘n suksesvolle selfonderhoudende projek op die been gebring het. Graham Jacobs, praat oor sy sukses, uitdagings en sy toekomsplanne.
24 Feb 2021 2AM 4 min

Agri-Uur; 22 Februarie: Droogte in die NK steeds 'n bron van kommer

Een van dié gebiede is Boesmanland, ‘n streek in die Noord-Kaap wat strek vanaf Calvinia in die suide tot by die Oranjerivier in die noorde en ooste, en Namakwaland in die weste. President van Agri Noord Kaap, Nicol Jansen, sê hulle is nog hoopvol dat dele in die streek weer…
22 Feb 2021 4AM 2 min

Agri-Uur; 22 Februarie: Rooivleispryse stabiel

Rooivleispryse het in die nuwe jaar stabiel gebly en is bykans nie beïnvloed nie. Gielie Niewoudt, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in die Vrystaat, sê die onlangse reënval het 'n gunstige impak op die rooivleisbedryf gehad. Hy sê verder dat die prys van rooivleis vir die produsent stabiel en bekostigbaar…
22 Feb 2021 2AM 4 min

Agri-Uur; 18 Februarie: Veilingspryse vir vee steeds goed

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
18 Feb 2021 2AM 1 min

Agri-Uur; 18 Februarie, Rare verskynsel dalk gou in Noord-Kaap te sien

Boere in die Askam-omgewing in die Noord-Kaap is omgewonde dat hulle dalk binnekort ‘n verskynsel - wat sowat 33jaar gelede laas gesien is – kan beleef. Dit is die Kurumanrivier in vloed en gaan na verwagting binnekort tot by die Askam in die Kalahari haal. OFM Nuus se Lee Simmons…
18 Feb 2021 2AM 3 min

Agri-Uur: 17 Februarie, Burre Burger

Almal sal die verwoestende brande van 2020 in die Vrystaat onthou. Tesame met baie boere verenigings, individue en finansiële donasies kon die hulpverleningsorganisasie, Droogtehulp met Burre Burger, meer as 300 beeste aflewer in die provinsie in die laaste week. Die organisasie het 'n hulpkreet van die Vrystaat-provinsie se boerderygemeenskap beantwoord…
17 Feb 2021 2AM 3 min

Agri Hour: 16 February, Sello Pietersen

Free State Premier Sisi Ntombela and her team visited the agricultural empowerment project for women from rural areas in the province. The training is taking place at the Tweeling, Mafahlaneng farming site.
15 Feb 2021 10AM 3 min
2736 – 2756