Die wolbedryf in die Vrystaat kan beskryf word as baie gesond en baie positief. Dit, ten spyte van die negatiewe invloed wat die Covid-19-pandemie op sekere wolpyplyne soos veilings en uitvoer gehad het. Om meer uit vind oor hoe dit met die plaaslike wolbedryf gaan, het OFM-nuus se Elsabé Richard…
The theme of this year’s World Rabies Day celebration is “Rabies: Facts, not Fear.” The day, which is celebrated each year on 28 September all over the world, aims to make people aware of the facts of the virus in a bid to help educate them and to dismiss any…
Financial assistance may be on the horizon for cane growers who collectively lost more than R84 million due to unrest in KwaZulu-Natal and Gauteng in July 2021. The chairperson of the SA Canegrowers Association, Andrew Russell, tells OFM Business Hour’s presenter, Olebogeng Motse, that whilst nothing is set in stone…
Die aanlyn droogtehulpprojek, Boks Voer Vir ‘n Boer, waar die publiek voer vir boere in die Boesmanland-streek van die Noord-Kaap via ‘n webblad kan koop, is verlede jaar van stapel gestuur toe die land 'n harde Covid-19 inperkingstydperk ervaar het.
We’ve entered spring and will soon be entering the summer season. With these warmer conditions, farmers have to be on the lookout for some pests and diseases that might cause illnesses in livestock animals. According to Dr Berry Mutowembwa, a Veterinarian at the Agricultural Research Council, one of these diseases…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
Die nasionale Departement van Landbou het onlangs aangekondig dat die getal bek-en-klouseer rampbestuurgebiede in KwaZulu-Natal verminder is. Hierdie besluit volg op die afsluiting van die tweede ronde serologiese toesig wat in die betrokke gebiede in die provinsie gedoen is. In lig hiervan, het OFM-nuus joernalis, Elsabé Richard, met Roelie van…
The importance of having a secure environment cannot be stressed enough. These are the words of Mimie Jacobs, a farmer outside Bloemfontein in the Free State and former crowned Female Farmer of the Year. Jacobs, who was brutally attacked on her farm last year, talks to OFM News journalist, Elsabé…
Wyninskrywings vir vanjaar se Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie word as interessant, wêreldklas, en vol uitdrukking deur die beoordelaars beskryf. Die hoofsameroeper van die beoordelaarspaneel, dr. Winifred Bowman, sê wyne wat ingeskryf word vir hierdie kompetisie word elke jaar al hoe beter. OFM-nuus se joernalis, Elsabé Richard, het met haar…
Die projek Boks Voer Vir 'n Boer is gestig met boere in die droogtegeteisterde gebiede van die Noord-Kaap in gedagte. Elria Steinberg, stigter van hierdie aanlyn projek, sê dié provinsie lê na aan haar hart omdat sy self ‘n boorling van die Namakwaland-streek is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
Die gebruik van tegnologie hou verskeie voordele vir boere in, van vinnige inligting op die internet opspoor tot die nuutste masjienerie. Berdine Krapohl, ‘n vroueboer uit die Hopetown-omgewing in die Noord-Kaap, sê hulle het begin wegbeweeg van ou boerderypraktyke en maak hulle ook gebruik van tegnologie om hulle boerdery volhoubaar…
Dit kan Suid-Afrika meer as vyf jaar neem om sy bek-en-klouseervrye status te herwin. Dit, nadat Suid-Afrika sy bek-en-klouseervrye status op ‘n permanente basis by die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid (OIE) verloor het. Volgens Koos van der Ryst van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), is die uitbreking van bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal weer ‘n…
Duisende hektaar veld is in sentraal Suid-Afrika weens wegholveldbrande verwoes. In die Noordwes alleen is meer as 500 000 hektaar veld vanjaar deur veldbrande verwoes. Dit, terwyl byna 300 000 hektaar veld in die Noord-Kaap die afgelope maande verwoes is. Dit is nog nie bekend hoeveel hektaar veld in totaal…
Mining operations have become the backbone of numerous towns in South Africa, and as a result, many people located there are dependent on these operations to continuously make a living. But what happens when the mine closes its gates? Buyambo Mantashe, Business Development Manager at Agri Enterprises, has figured that…
Werklike vennootskappe moet gevorm word om langtermyn-oplossings vir die rooivleisbedryf, en vir landbou in die algemeen, daar te stel. Dit is volgens James Faber, wat gedurende die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se 28ste jaarkongres as die organisasie se nuwe nasionale voorsitter verkies is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels oor…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
Die Vrystaat is die afgelope naweek weer deur wegholveldbrande geteister. Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging, sê die grootste brand is in die Ventersburg-omgewing aangemeld. Hy deel ook dat onder meer diere, voertuie en infrastruktuur weens die veldbrande verwoes is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
Plaasaanvalle en –moorde bly steeds ‘n groot bron van kommer in landbougemeenskappe. Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het onlangs die misdaadstatistieke bekendgemaak en aangedui dat 181 aanvalle op plase en kleinhoewes, waarvan 15 plaasmoorde was, vanaf 1 April tot 30 Junie 2021 regoor Suid-Afrika plaasgevind het. In lig hiervan,…
6 Sep 2021 2AM
5 min
2356 – 2376
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.