OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,833 Episodes
2336 – 2356

Agri Hour: 28 September, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
27 Sep 2021 7AM 8 min

Agri-uur: 27 September, André Erasmus (Deel 1)

Aartappelmot kan ‘n nagmerrie vir aartappelboere wees as dit nie effektief beheer word nie. Om meer uit te vind oor hoe aartappelmot geïdentifiseer en beheer kan word, het OFM-nuus-joernalis, Elsabé Richard, met André Erasmus, InteliGro se aartappel tegniese spesialis, gesels…
27 Sep 2021 4AM 3 min

Agri-uur: 27 September, André Erasmus (Deel 2)

Aartappelmot kan ‘n nagmerrie vir aartappelboere wees as dit nie effektief beheer word nie. Om meer uit te vind oor hoe aartappelmot geïdentifiseer en beheer kan word, het OFM-nuus-joernalis, Elsabé Richard, met André Erasmus, InteliGro se aartappel tegniese spesialis, gesels…
27 Sep 2021 4AM 5 min

Agri Hour: 27 September, Dr Berry Mutowembwa

It is important that farmers take into account the different types of diseases that occur in their area in order to take the necessary precautions to prevent an outbreak amongst their herds. One of the diseases that are prevalent in the Eastern coastal areas of KwaZulu-Natal and Eastern Cape, as…
27 Sep 2021 2AM 4 min

Agri Hour: 24 September, Gary Palmer

The Chief Executive Officer of Paragon Lending Solutions, Gary Palmer, says commercial financiers are becoming more conservative with respect to financing local businesses on the back of Covid-19, a sluggish economy and political instability. OFM Business Hour’s presenter, Olebogeng Motse, spoke to him to learn more about this…
23 Sep 2021 9AM 4 min

Agri Hour: 24 September, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to Janine Ryan, the managing editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
23 Sep 2021 9AM 6 min

Agri-uur: 23 September, Antonie Delport

Die Sustainability Summit het vanjaar vir die 11de keer plaasgevind en, soos in die verlede, het die landbou-chemiese leier, Syngenta, ‘n groot rol in die verrigtinge gespeel. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Antonie Delport, besturende direkteur van Syngenta Suid-Afrika, gesels om ‘n paar gedagtes oor die Sustainability Summit te…
22 Sep 2021 7AM 5 min

Agri-uur: 23 September, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
22 Sep 2021 6AM 2 min

Agri-uur: 22 September, Thabo Olivier

Dit kan baie lonend wees om jou eie groente tuis te kweek, maar dit beteken ook dat jy met insekte te doen sal hê wat die groei van jou plante kan belemmer. Jy het dan twee opsies – om ‘n insekdoder te koop, of om jou eie insekdoder tuis te…
21 Sep 2021 9AM 5 min

Agri-uur: 22 September, Jaques de Wet

Die boerderygemeenskap én die platteland is NWK se trots en daarom gee hulle graag terug. Volgens Jaques de Wet, NWK se bemarkingsbestuurder, sê die lojaliteitsprogram is ’n aansporing vir alle klante van NWK en ’n manier om dankie te sê vir jare lange lojale ondersteuning. OFM se Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger…
21 Sep 2021 9AM 5 min

Agri Hour, 22 September, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
21 Sep 2021 8AM 7 min

Agri-uur: 21 September, Johan van den Berg

Koeler temperature en sterk wind kan in die volgende paar dae weer voorkom. Volgens Johan van den Berg, onafhanlike landbouweerkundige, kan daar ligte ryp in gebiede soos die Suid-Vrystaat voorkom. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
20 Sep 2021 9AM 4 min

Agri Hour: 21 September, Willie Clack

Farmers should not hesitate to report livestock theft cases at their local police stations. Willie Clack, chairperson of the National Stock Theft Prevention Forum, says that there are various reasons why people tend to not report crimes. He says that one of the reasons is that people have a lack…
20 Sep 2021 9AM 4 min

Agri-uur: 20 September, Christel Basson

Bykans 60 vroueboere het OVK se eerste Vroue Skaapboerdery Boeredag bygewoon. Christel Basson, bemarkings- en kommunikasiebestuurder van OVK, sê dié besonderse dag was ‘n groot sukses en dat planne vir volgende jaar se vroue boeredag reeds onderweg is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
20 Sep 2021 3AM 4 min

Agri Hour: 20 September, Dr Berry Mutowembwa

Farmers need to deworm their livestock during early summer in order to prevent experiencing an internal parasite problem during the summer. This is according to Dr Berry Mutowembwa, a veterinarian at the Agricultural Research Council. In today’s insert, OFM News’ Elsabé Richard talks to him about internal parasites such as…
20 Sep 2021 2AM 5 min

Agri-uur: 17 September, Heinrich Victor

Die Suid-Afrikaanse wolmark kan op die kort tot medium termyn positief beïnvloed word deur die sywaartse beweging in die Australiese wolmark, sowel as die verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
16 Sep 2021 10AM 4 min

Agri Hour: 17 September, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
16 Sep 2021 10AM 5 min

Agri-uur: 16 September, Gariep Pecans

‘n Groep pekanneutboere in die Jacobsdal-omgewing in die Vrystaat het hande gevat om hul eie pekanneutprodukte te verpak, verwerk en uit te voer. Volgens Jan Cloete, hoof uitvoerende beampte van Gariep Pecans, stel die vorming van die maatskappy hulle in staat om meer wins te maak. OFM-nuus se landbouverslaggewer, Elsabé…
15 Sep 2021 7AM 6 min

Agri Hour: 16 September, Dr Berry Mutowembwa

One of the main diseases to be on the lookout for when biting flies are noticed in livestock herds, is lumpy skin. According to Dr Berry Mutowembwa, a veterinarian at the Agricultural Research Council, lumpy skin is a viral disease that is spread by biting flies. When infection occurs, lumps…
15 Sep 2021 7AM 5 min

Agri-uur: 16 September, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
15 Sep 2021 3AM 2 min
2336 – 2356