On 28 September South Africa will join the rest of the world in commemorating World Rabies Day under the theme "Rabies: One Health, Zero Deaths". In a bid to educate citizens on the disease, the national Department of Agriculture held an online information session in collaboration with the National Animal…
‘n Bestuurskalender is belangrik vir enige lewendehaweprodusent omdat dit hulle in staat stel om tred te hou met onder meer die seisoen en wanneer diere vir paringstyd voorberei moet word. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met Jan Louis Venter van die Nasionale Wolkwekersvereniging in Bloemfontein. Hy deel veebestuursaksies vir wolprodusente.
Agri SA gaan met Eskom vergader oor die beurtkrag en die uitwerking wat dit op die landbousektor se vermoë het om kos te produseer. Christo van der Rheede, die organisasie se uitvoerende direkteur, sê die melk- en pluimvee-bedrywe is van die bedrywe wat negatief deur Eskom se beurtkrag geraak word…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
Eerlikheid en ‘n passie vir die lewendehawebedryf is twee van die belangrikste eienskappe wat elke afslaer moet besit. ‘n Aslaer moet ook nie net vinnig op sy voete kan dink nie, maar hy moet ook vinnig kan praat. Om meer oor hierdie beroep uit te vind gesels OFM-nuus se Elsabé…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
An emerging livestock farmer in Jagersfontein, Dithaba Sibonyane, says he only has one cow left after a mine dam collapsed in the area. He and other communal and emerging farmers are hoping for a way forward as they are still assessing the damages after the disaster struck on Sunday 11…
Die rooibostee-fabriek wat in Nieuwoudtville in die Noord-Kaap gebou is, is nou finaal gelikwideer nadat dit vir twee jaar in sakeredding was. Nicol Jansen, die president van Agri Noord-Kaap, voeg by dat die fabriek ongelukkig nooit finansieel die mas kon opkom nie. Hy sê dié fabriek het die potensiaal om…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
Byna R2 miljoen is deur die Agri Securitas Trustfonds aan landbouverenigings in vyf provinsies bewillig om misdaad in landbougemeenskape te bekamp. Die trustfonds se voorsitter, Cobus van Zyl, sê fondse word gebruik om toerusting soos radio’s en veiligheidskameras aan te skaf. Hy sê misdaad in landbougemeenskappe hou ‘n groot bedreiging…
Various options are available to prospective mushroom growers to enter the mushroom industry. Some of the options include growing and selling fresh or even dried mushrooms, which can be used in combination with other dried spices. The owner of Mushroom Guru, Craig Fourie, says one does not need much money…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
'n Hoërskool in Bethlehem, Vrystaat, het 'n nuwe kurrikulum geïmplementeer ná ‘n besluit om die volle Agri-vakpakket aan te bied, wat Landbouwetenskap en Landboutegnologie insluit. Hoërskool Witteberg is tans een van net twee skole in die provinsie wat die volle vakpakket aanbied. Volgens Gustav Dreyer van Hoërskool Witteberg het hulle…
‘n Analise om die samestelling van die slik te bepaal wat tans dele van Jagersfontein bedek, word deur die Universiteit van die Vrystaat voortgesit. Hierdie analise volg nadat ‘n slikdam van ‘n myn in daardie omgewing gebreek het en groot verwoesting tot gevolg gehad het. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels…
Hierdie maand kan beskryf word as ‘n mengelmoes van warm, winderige, koue en nat weerstoestande wat in dele van sentraal Suid-Afrika ervaar is. Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige, sê dele van die Noord-Kaap het die afgelope tyd meer as 35 grade Celsius ervaar, maar hulle kan nou weer…
Die boerevereniging van Daniëlskuil hou op 1 Oktober ‘n boeredag wat propvol belangrike inligting sal wees waarby enige boer baat kan vind. OFM-nuus se Bambatha Giko gesels met Cobus van Niekerk van die Kuil Boere-unie hieroor.
Die vierde wolveiling van die 2022/23-seisoen het vandeesweek plaasgevind ná ‘n breek verlede week weens agterstande met verskepings.Meer as 6 200 bale is aangebied. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor.
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the news editor of Farmer’s Weekly, Julinda Schroeder, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
One of the young farmers in Charlesville in Jagersfontein, where a mine dam burst, describes the community's traumatic experience. Mpoi Ntaitsane, who farms with livestock, tells OFM News’ Elsabé Richard-May that she lost all of her livestock inputs, such as medicine and tools that she stored in her family’s garage,…
Opkomende boontjieboere vorder goed ten spyte van 'n uitdagende seisoen. OFM-nuus se Lee Simmons gesels met Success Mduli, Zamukele-projekbestuurder by die Schoeman-groep oor die projek en die boontjieboere wat deur die projek ondersteun word…
13 Sep 2022 11AM
4 min
1796 – 1816
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.