OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
1660 – 1680

Agri Hour: 16 January, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
15 Jan 2023 2PM 4 min

Agri Hour: 13 January, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
12 Jan 2023 9AM 10 min

Agri-uur: 13 Januarie, Heinrich Victor

Die 2022/23-wolseisoen is vandeesweek voortgesit na afloop van die kersreses met 'n aanbieding van byna 9 000. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
12 Jan 2023 9AM 2 min

Agri-uur: 12 Januarie, Fanie Ferreira

Suid-Afrika het tans sowat 950 melkprodusente wat miljoene liter melk daagliks vir landsburgers produseer. Die Melkprodusente-organisasie se Fanie Ferreira sê egter dat hoë insetkoste verlede jaar daartoe gelei het dat enkele produsente, veral in die Wes-Kaap, uit die bedryf tree. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gepraat…
11 Jan 2023 8AM 4 min

Agri-uur: 12 Januarie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
11 Jan 2023 6AM 2 min

Agri-uur: 11 Januarie, Jaco Cilliers

Die implementering van beurtkrag op ‘n onreëlmatige wyse het ‘n groep Noord-Kaapse besproeiingsprodusente genoop om ‘n video vry te stel. In dié beeldmateriaal word Eskom-leiers ingelig van die moontlike risiko’s vir oeste onder besproeiing. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het in ‘n tweedelige onderhoud met ‘n besproeiingsprodusent in die Douglas-omgewing, Jaco…
10 Jan 2023 2PM 4 min

Agri-uur: 11 Januarie, Willem de Chavonnes Vrugt

2022 was ‘n goeie jaar vir landbou in Noordwes. Produksie was goed en so ook produkpryse. Die president van Agri Noordwes, Willem de Chavonnes Vrugt het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gesels…
10 Jan 2023 2PM 6 min

Agri-uur: 10 Januarie, Johan van den Berg

Ná maande van swaar reën oor dele van die land weens die La Niña-verskynsel, toon weervooruitsigte dat droër toestande moontlik vanaf die middel tot die einde van die eerste kwartaal kan voorkom. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het weer met onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, gepraat oor wat ons kan…
9 Jan 2023 9AM 2 min

Agri Hour: 9 January, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
8 Jan 2023 12PM 7 min

Agri-uur: 23 Desember, Stephan Pietersen

Die stigter van Work Accident Support, Stephan Pietersen, gesels vanoggend vir oulaas met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor wat van die belangrike informasie was in 2022 met betrekking tot die Wet op Beroepsbeserings en –Siektes…
22 Dec 2022 1PM 10 min

Agri Hour: 23 December, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
22 Dec 2022 4AM 10 min

Agri-uur: 22 Desember, Rossouw Botes

Sentraal-Suid-Afrika het die Kerstyd ingegaan met vol damme. DA-raadslid in die Mangaung Metro en die party se woordvoerder oor Watersake, Rossouw Botes, sê die vol damme gee hoop vir die seisoen wat voorlê.
22 Dec 2022 1AM 2 min

Agri-uur: 21 Desember, Gernie Botha

2022 is amper verby en die hoof-uitvoerende beampte van Vrystaat Landbou, Gernie Botha, deel dat daar vele hoogte- en laagtepunte was.
21 Dec 2022 1AM 2 min

Agri Hour: 20 December, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
19 Dec 2022 10AM 5 min

Agri-uur: 19 Desember, Hugo Pretorius

TLU SA is bekommerd dat tyd besig is om uit te loop vir die implementering van die nasionale landelike veiligheidstrategie om resultate te lewer. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met die organisasie se Hugo Pretorius hieroor gesels…
19 Dec 2022 1AM 4 min

Agri Hour: 19 December, Paul Makube

Meat lovers can expect to pay more this festive season. This is because meat inflation is at its highest level since November 2017, when it reached 14.9% year-on-year. An agricultural economist at FNB, Paul Makube, speaks to OFM News’ Elsabé Richard-May about this…
19 Dec 2022 12AM 4 min

Agri-uur: 19 Desember, dr. Kobus Laubscher

Verbruikers sal moontlik steeds meer moet betaal om die basiese voedselmandjie te kan bekostig, aangesien voedselpryse na verwagting volgende jaar dieselfde sal bly of sal verhoog - ten spyte van die geprojekteerde afname in inflasie. OFM-nuus se Bambatha Giko gesels met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher hieroor…
18 Dec 2022 11PM 6 min

Agri Hour: 16 December, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
15 Dec 2022 9AM 9 min
1660 – 1680