OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
1640 – 1660

Agri-uur: 27 Januarie, Heinrich Victor

Die Rand was wisselvallig oor die verloop van hierdie week se wolveiling, en het met 1,05% verswak teenoor die Amerikaanse doller. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
27 Jan 2023 4AM 2 min

Agri Hour: 27 January, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
26 Jan 2023 7AM 9 min

Agri Hour: 26 Januarie, MEC Mase Manopole

Eight farm workers have died in the Northern Cape due to extreme temperatures. The provincial MEC of Agriculture in the Northern Cape, Mase Manopole, and Labour Minister, Thulas Nxesi, visited the affected farms earlier this week. MEC Manopole spoke to the media after the visits…
26 Jan 2023 1AM 2 min

Agri-uur: 26 Januarie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
25 Jan 2023 4AM 2 min

Agri-uur: 25 Januarie, Prof. Waldo Krugell

Die voorspelling vir 2023 is dat die wêreldekonomie stadiger gaan groei as wat verwag is. Dit is volgens ekonoom en prof. Waldo Krugell, verbonde aan die Noordwes-Universiteit. Krugell sê die oorlog in Oekraïne het daartoe gelei dat die internasionale aanbod van onder meer mielies en sonneblom kleiner is. Hier is…
24 Jan 2023 8AM 2 min

Agri-uur: 25 Januarie, Naudé Pienaar

Suiwelprodusente in Lichtenburg in Noordwes is steeds besig om te herstel nadat Clover, Suid-Afrika se grootste suiwelmaatskappy en een van die voorste vervaardigers en bemarkers van voedselprodukte in die land, sy kaasfabriek in 2021 na KwaZulu-Natal geskuif het. Dié besluit is na bewering geneem op grond van swak dienslewering deur…
24 Jan 2023 8AM 3 min

Agri-uur: 24 Januarie, Izaak Breitenbach

Die algemene bestuurder van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging se braaikuiken-organisasie, Izaak Breytenbach, gesels met OFM-nuus se Bambatha Giko oor die gevolge van beurtkrag op die bedryf…
23 Jan 2023 10AM 4 min

Agri Hour: 24 January, Dr Tingmin Yu

Tractors are the cause of 50% of the deaths of farm workers in South Africa. Dr Tingmin Yu, an agricultural engineer in the mechanisation division of the Agricultural Research Council, speaks to OFM News’ Elsabé Richard-May about how to use tractors in a safe manner…
23 Jan 2023 10AM 4 min

Agri-uur: 24 Januarie, Herman du Preez

‘n Pluimvee-boer in Lichtenburg in Noordwes, Herman du Preez, het onlangs duisende hoenders verloor weens probleme met ‘n transformator. Hy deel met OFM-nuus se Bambatha Giko dat hy ‘n verlies van sowat R1,6 miljoen gely het.
23 Jan 2023 9AM 3 min

RAiN Chartered Accountants: The 4-day work week

Elsabe Richard-May spoke to Leanri Cunniff, Human Capital Practitioner at RAiN Chartered Accountants, about an exciting concept they have implemented – the 4-day work week.
23 Jan 2023 6AM 3 min

Agri-uur: 23 Januarie, Nicol Jansen

Noord-Kaapse besproeiingsboere het die afgelope weke hulle uitdaging met beurtkrag om gewasse voldoende te besproei, met Suid-Afrika gedeel. Dit het die vraag laat onstaan of Suid-Afrika dalk 'n voedseltekorte in die gesig staar. Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, sê daar is ontstellende syfers ten opsigte van skade wat…
23 Jan 2023 2AM 4 min

Agri Hour: 23 January, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
20 Jan 2023 7AM 5 min

Agri-uur: 20 Januarie, Heinrich Victor

Die wolmark het sy opwaartse tendens voortgesit vanaf verlede week. Goeie vraag en marksentiment het wolpryse verder opwaarts gedryf. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
19 Jan 2023 8AM 2 min

Agri Hour: 20 January, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
19 Jan 2023 8AM 10 min

Agri-uur: 19 Januarie, Pieter Taljaard

Agri SA en Graan SA het met Eskom se bedryfshoof, Jan Oberholzer, vergader oor die uitwerking van beurtkrag op die landbousektor. Elsabé Richard-May het met die hoof uitvoerende beampte van Graan SA, Pieter Taljaard, hieroor gepraat…
19 Jan 2023 6AM 7 min

Agri-uur: 19 Januarie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
18 Jan 2023 3AM 2 min

Agri-uur: 18 Januarie, Elmarie Prinsloo

Vele landboukampioenskappe is weer aan die orde van die dag op vanjaar se Bloemskou. Dié skou vier vanjaar 'n mylpaal van 140 jaar in die skoubedryf. Die hoof uitvoerende beampte, Elmarie Prinsloo, sê beplanning is reeds volstoom aan die gang ná ‘n suksesvolle skou verlede jaar, wat ten spyte van…
18 Jan 2023 2AM 4 min

Agri-uur: 18 Januarie, Eben Anthonissen

Sowat 22 000 hektaar weiveld het weens veldbrande in die Deben-omgewing in die Noord-Kaap in die slag gebly. Agri Noord-Kaap-omgewingsvoorsitter Eben Anthonissen…
18 Jan 2023 1AM 4 min

Agri-uur: 17 Januarie, Nicol Jansen

Die aankondiging van die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) dat die elektrisiteitstariewe van Eskom met 18,65% kan verhoog, is nie net slegte nuus vir die landbousektor nie, maar ook vir die hele Suid-Afrikaanse ekonomie. Só sê Nicol Jansen, die president van een van Sentraal-Suid-Afrika se landbou-organisasies, Agri Noord-Kaap. Hy het…
16 Jan 2023 2PM 1 min

Agri Hour: 17 January, Christo van der Rheede

The additional 18.65% increase in the electricity tariff is putting farmers’ profit margins under further pressure. This is according to the executive director of Agri SA, Christo van der Rheede. OFM News’ Elsabé Richard-May shares some highlights from a recent interview with eNCA where Van der Rheede gave the organisation’s…
16 Jan 2023 2PM 3 min
1640 – 1660