OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,952 Episodes
1332 – 1352

Graan SA lede doen oproep vir rampfonds

Lede van Graan SA het Woensdag (13 Maart 2024) aan die organisasie se jaarkongres gevra om ondersoek na 'n rampfonds in te stel na gelang van die droogte.
13 Mar 2024 2PM 4 min

Bloemskou suiwelkompetisie: 'n suksesvolle jaarlikse geleentheid

Hoof uitvoerende bestuurder van Bloemskou, Elmarie Prinsloo vertel meer oor die jaarlikse suiwelkompetisie. Die Bloemskou Suiwelkompetisie is ’n jaarlikse geleentheid vir suiwelprodusente om hul produkte ten toon te stel en erkenning te ontvang.
10 Mar 2024 11PM 3 min

Droeë en warm toestande skaad gewasse

Heleen Viljoen, ekonoom by GraanSA, lig die huidige toestand van gewasse uit deur te verwys na die Nasionale Oesskattingskomitee se jongste produksieskattingsverslag wat ‘n somber prentjie skets van die land se gewasopbrengste.
5 Mar 2024 10PM 4 min

Raakvatters met passie landbouers van die toekoms

"As elke boer een of twee jong mense kan inneem of ’n Future Farmers-program borg, kan ons die toekoms van die landbou in Suid-Afrika verander. Ons kry reeds honderde jong mense op plase,” sê Judy Stuart, ’n melkboer van Howick.
3 Mar 2024 10PM 4 min
1332 – 1352