OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
1300 – 1320

Bly by die plan vir volgehoue sukses

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, het met by Senwesgroep se hoof uitvoerende beampte, Francois Strydom, gehoor wat uitdagend asook positief was in 2023.
20 Dec 2023 10PM 6 min

VKB 2023 oorsig

OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Krüger gesels met Neil de Klerk, VKB-groep se streeksdirekteur vir GWK en uitvoerende hoof van bemarking en kommunikasie.
19 Dec 2023 10PM 6 min

Biosekuriteit kort meer aandag

Die plaag van dier- en gewassiektes in Suid-Afrika was die afgelope paar jaar 'n toenemende kommer, wat die kwesbaarhede vir biosekuriteit in die land se landbousektor blootlê. Dawie Maree, Hoof van Inligting en Bemarking by FNB Agribesigheid meen die ekonomiese gevolge van hierdie uitbrake was diep. Dit strek verder as…
18 Dec 2023 10PM 8 min

AgriSeker 2023 oorsig

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met AgriSeker besturende direkteur, Reinhard Kuschke.
18 Dec 2023 10PM 5 min

Kalahari Wildlife Project

Beseerde Kalahari-spesies soos ietermago’gs, meerkatte, aardwolwe, en roofvoëls, kry ‘n tweede kans by ‘n besonderse veilige hawe. Dane Beisheim gesels met Machel Van Niekerk, die eienaar van die Kalahari Wildlife Project.
17 Dec 2023 10PM 9 min

Pioneer presteer ondanks uitdagings

Pioneer gee ‘n terugblik oor 2023. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, het met Verkoopsbestuurder, Jaco Snyman gesels.
17 Dec 2023 10PM 2 min

Agri SA deel leierskapsraad

Die rol van georganiseerde landbou is besig om te verander. OFM Agri se Elsabe Richard May gesels met Agri SA se nuwe hoof uitvoerende beampte, Johann Kotzé.
14 Dec 2023 10PM 11 min

John Deere 2023 oorsig

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, het met Bemarkings en Kommunikasie bestuurder, Hentie Breedt, gesels.
13 Dec 2023 10PM 3 min

Saamstaan nou nodig

Dirk Strydom, hoof van bemarking by Graan SA gee ’n terugskou oor 2023.
12 Dec 2023 10PM 5 min

Nuwe geleenthede in windenergiesektor

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Eugene Marais van Red Cap Energy om meer oor geleenthede in windkrag te wete te kom.
11 Dec 2023 10PM 7 min

TLU SA jaaroorsig vir 2023

TLU SA hoofbestuurder Bennie van Zyl deel sy gedagtes rondom 2023 asook 'n bemoedigende boodskap vir landbouers.
10 Dec 2023 10PM 3 min

Senwes Groep wys staal met halfjaar resultate

Die Senwes Groep se interim finansiële resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2023, toon ʼn omset van R7 902 miljoen. Die wins na belasting toeskryfbaar aan aandeelhouers van die maatskappy beloop R525 miljoen, en genormaliseerde wesensverdienste van 301,6 sent per aandeel is opgelewer. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels…
7 Dec 2023 10PM 5 min

Zastron Farmer Production Support Unit launched

The Zastron Farmer Production Support Unit (FPSU) has been launched in the Xhariep District in the Free State as part of build-up activities ahead of the Presidential Imbizo. OFM Content Manager spoke to deputy minister of agriculture, Rosemary Capa…
6 Dec 2023 10PM 5 min

Beespryse presteer vandeesweek, skaap sukkel

Beespryse styg steeds met die groot potensiaal vir uitvoere terwyl skaappryse onder druk is. Dis volgens Chris Derksen wat lewendehawe pryse vir die Noord-Vrystaat deel.
6 Dec 2023 10PM 1 min
1300 – 1320