Landbounuus-podcast: Noord-Kaap vloedskade op miljoene rande geskat

Loading player...
Die Noord-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering, Tradisionele Sake en Menslike Nedersettings, Bently Vass, deel dat die provinsie hewige reën ervaar het weens die tropiese storm Eloise. Hy sê dit het tot gevolg gehad dat honderde gesinne dakloos gelaat is. Die vloedskade, volgens Vass, sal die provinsie na raming tussen R40 miljoen en R100 miljoen kos. Hy voeg egter by dat hierdie bedrag meer kan wees aangesien die plaaslike regering steeds besig is om die totale koste van die skade te bepaal.
2 Feb 2021 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min