Landbounuus-podcast: Kenner verduidelik wat regte en verpligtinge van grondeienaars is

Loading player...
Na aanleiding van die afgelope week se grondbesettings en –vergrype in die Potchefstroom-distrik in die JB Marks Munisipaliteit in Noordwes, verduidelik die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman, wat die regte en verpligtinge van grondeienaars en –huurders is. Moolman sê paaie, beligting, dienste en ander strukture vorm ook deel van die vereistes wat gestel word voordat grond in besit geneem en ontwikkel mag word. Hy verduidelik dat grond in Suid-Afrika in twee hoofkategorieë verdeel word, naamlik landbougrond en stedelike grond. Hy voeg by dat grond ook gesoneer moet word.
18 Jan 2021 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min