In hierdie onderhoud gesels Anton Olwage met Philecia Erasmus, ’n gekwalifiseerde dieregedragkundige van Barks and More. Hulle spesialiseer in honde-opleiding en gedragskonsultasies in Centurion en Pretoria-Oos. Van hondjies vanaf 8 weke oud tot senior honde – elke dier kan leer en verbeter. Barks and More bied groepklasse, privaat sessies by…
In hierdie potgooi gesels Anton Olwage met Quintin Jenkings van PS Branded, ’n toonaangewende vervaardiger van gebrandmerkte tekstiel- en promosieprodukte sedert 1989. Hulle fokus sterk op kwaliteit, bekostigbaarheid en tegnologiese kundigheid. Van gazebo’s, baniere en vlae tot Portabellas, industriële dekor en meubels – alles word plaaslik vervaardig met moderne druktegnologie…
Gister, 17 Maart, was Internasionale Maatskaplikewerkersdag – ’n dag waar daar wêreldwyd erkenning gegee word aan die mense wat dikwels agter die skerms werk om gemeenskappe te help bou en herstel. Vandag het Anton Olwage gesels met Christia Potgieter van Solidariteit Helpende Hand oor die belangrike rol wat maatskaplike werkers…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.