#OFMFamilieFokus - Wêreld Prem Dag

--:--
Vir die afgelope 10 jaar word 17 November elke jaar as Wêreld-prematuriteitsdag gevier. Die doel van hierdie dag is om ’n bewustheid te kweek van voortydse geboortes en die probleme van voortydse babas en hulle gesinne wêreldwyd. In Suid-Afrika word 15% van alle babas – wat op een uit sewe babas neerkom – voortyds gebore. Mede-professor by die Skool van Verpleegkunde by die NWU Potchefstroom Kampus, Welma Lubbe vertel meer oor die dag, wat mammas moet weet en hoe jy betrokke kan raak om hierdie babatjies te ondersteun.
17 Nov 2020 3AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

The quadriplegic and paraplegic charitable trust aims to support entrepreneurs

The quadriplegic and paraplegic charitable trust was established in 2012 in order to provide a means of funding for quadriplegics and paraplegics, especially those from disadvantaged backgrounds, who have entrepreneurial opportunities but just need some guidance and support to grow their ideas and opportunities. Entrepreneurship is often a better avenue…
31 Jan 3AM 11 min

SADA beiwer hulself om verandering vir gestremdes in SA te bewerkstellig

Wanneer dit kom by die regte en vryhede van persone met gestremdhede in Suid-Afrika – hoe vergelyk ons met die res van die wêreld? Wat is van die grootste uitdagings wat mense met 'n gestremdheid in die gesig staar? Yolanda Maartens gesels met Melanie Lubbe, sekretariaat van SADA oor die…
19 Dec 2023 2AM 5 min

Melanoom die dodelikste van die velkankers

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens praat met Vlooi Venter, Kliniese Verpleegspesialis by die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa), oor bewusmaking van Melanome as die dodelikste van kankers, risiko faktore, kenmerke van melanoma en risiko vermindering. Vir meer inligting besoek KANSA se webtuiste by www.cansa.org.za Bel Kansa se hulplyn 0800 66 00…
13 Dec 2023 4AM 8 min

Naudine Booyens is 'n baken van hoop vir ander

Om amper lewenslank in 'n rolstoel te spandeer het verskeie uitdaagings maar vir Naudine Booyens van Bloemfontein het sy net besluit om vrede te maak met haar omstandighede en aan te gaan. Sy vertel dat dit soms steeds 'n love/hate verhouding is met haar rolstoel maar sy kry oneindig baie…
28 Nov 2023 4AM 3 min