100.5FM Dagblad Potgooi

--:--
Die Nasional Shelter Movement of South Africa (NSMSA) en ses ander geslagsgebaseerde geweldsorganisasies (GBV) beveel aan dat die beskerming van diere, aangesien dit verband hou met huishoudelike geweld, ingesluit moet word by die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste, die wysigingswetsontwerp op huishoudelike geweld.

Volgens die uitvoerende NSM-lid en bestuurder van St. Anne se vroueskuiling, Joy Lange, sê aangesien troeteldiere nie gebruik word as verlengstuk van die misbruik nie, moet dit ingesluit word. Navorsing uit die Verenigde State het aan die lig gebring dat byna die helfte van vroue wat geweldagige verhoudings is, weens hul diere, nie wil vertrek nie.
10 Nov 2020 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Straatdebat: Hoe het jy Innibos ervaar?

Innibos is vir die eerste keer sedert 2019 weer die naweek aangebied en dit was 'n dawerende sukses. 100.5FM het vir die drie dae regstreeks uitgesaai vanaf die fees en Denise het by hulle uit gaan vind wat hul indrukke was van dié grootse fees.
4 Jul 2023 5 min

Straatdebat: Goue oues

Watter liedjie sal vir jou altyd lewendig bly? Amanda gaan vind uit wat luisteraars as hul Goue Oues beskou.
27 Jun 2023 6 min

Musiekdebat: Lila Swift

Lila Swift, 'n boorling van die Laeveld, het onlangs haar eerste enkelsnit en musiekvideo vrygestel. Sy gesels met Amanda oor liedjies skryf, hoekom Taylor Swift haar inspireer en hoe sy "stage fright" hanteer.
22 Jun 2023 5 min