Verskille tussen die Demokrate en die Republikeine

--:--
Ekonoom, Riaan Prinslo, verduidelik in hierdie episode meer oor die verskeie verskille tussen die Demokrate en die Republikeine en hoe hulle die VSA se ekonomie wil benader. Hy deel ook dat verskeie Amerikaners vroeg of per pos gaan stem het en hoe dit die huidige meningspeiling beinvloed.
29 Oct 2020 Afrikaans South Africa Business · Politics

Other recent episodes

Demokrate wen maar Senaat bly Republikeins

Riaan Prinsloo, ekonoom van die Efficient Groep, deel wat die pad vorentoe is vir die market en die VSA na die Amerikaanse verkiesing. Hoewel die Demokrate die verkiesing gewen het, bly dit dat die Senaat wel nog Republikeins bly, wat die baie positief is vir die market.
12 Nov 2020 3 min

Markte sterk tydens VSA verkiesing

In hierdie episode van Politiek en Ekonomie, gee Riaan Prinsloo, ekonoom, vir ons meer inligting oor hoe dinge tans met die Amerikaanse verkiesing vorder. Hy deel ook dat die market baie sterk is te midde van die verkiesing en dat veral die rand baie goed doen, hoewel dit baie wisselvallig…
5 Nov 2020 4 min

US Verkiessing: Hoe die verkiessing die markte beinvloed

Riaan Prinsloo, ekonoom by die Efficient Groep, het gaan kyk of mens uit die verlede se statistieke kan bepaal wie die beste kans het om die verkiesing te wen. Hy deel ook hoe die verkiesing die nasionale en internasionale market beinvloed.
22 Oct 2020 6 min

Verstaan die Amerikaanse verkiesing beter

Ekonoom, Riaan Prinsloo, beantwoord verskeie vrae oor die Amerikaanse verkiesing, soos hoeveel partye daar is, hoe die proses werk om ‘n kandidaat te kies. Hy verduidelik ook hoe swaai state werk. Luister volgende week om meer uit te vind oor hoe die verkiesing die wêreldmarkte beinvloed.
22 Oct 2020 7 min