Toyota Hilux Legend | KIA Motors Adventure | Powerflow Bellville | KTM 890 Adventure R

--:--
Opgeknap kry ‘n nuwe betekenis met hierdie nuwe bakkie legende – ons hoor hoe ‘n avontuur ‘n verskil kan maak, vertel vir jou watter voertuie hulle op hul voertuighysers het, gesels oor allooi wiele en hoekom jy gaan moet spring om jou hande op hierdie nuwe #2wiele te kry.

‘More Advanced’ gets a new meaning with this new bakkie legend - we hear how an adventure can make a difference, tell you about the vehicles they have on their lifts, talk about alloy wheels and why you shouldn’t wait before you get your hands one of these new motorcycles.
13 Oct 2020 Afrikaans South Africa Automotive

Other recent episodes

Wiele2Wiele get\Worth Radio Drama with Miniette & Golfvaas

Wiele2Wiele’s first short radio drama. With love still in the air, this radio drama is about two cars that went on a coffee date. For Golfvaas, Miniette is the girl of his dreams - he can already see the two of them in her owner's garage. Miniette's heart beats faster…
5 Mar 5 min

#Dakar2023 #Week1 #Summary #SouthernAfrica #Competitors

Die eerste #Wiele2Wiele program vir 2023! Met die moeilikste ren in die wêreld wat tans aan die gang is, praat ons oor die 2023 Dakar-ren! Die Dakar het op 31 Desember begin en eindig nou komende Sondag, 15 Januarie 2023. Stephie Vetter van die @sadakargroup gesels saam wanneer ons met…
9 Jan 2023 23 min