Mike Bolhuis is terug met tweede seisoen
--:--
Spesialis ondersoeker, Mike Bolhuis, wend weereens sy allerbeste pogings aan om misdaad te beveg en boewe agter die tralies te laat beland.