#OralHealthMonth - Basiese tandheelkunde met Dr Carlo Grebe

Dr Carlo Grebe is deel van Dentists at Memorial en Healthy Smiles Dental Studio in Kimberley en gesels oor wanneer jy jou tandarts moet gaan besoek, van watse ouderdom af, wat is basiese tandheelkunde, wanneer kry 'n mens draadjies en wat doen jy as jy 'n tand sou verloor? Luister gerus hier.