Marketplace 18 September 2020 - Nutri Feeds

--:--
"Nutri Feeds is `n markleier in die veevoerbedryf en is goed bekend in die mark vir sy monogastriese voere en ook al hoe meer vir die kwaliteit herkouerprodukte beskikbaar." Francois Van de Vyver vertel ons meer.
16 Sep 2020 9AM English South Africa Business · Marketing

Other recent episodes

The Marketplace: VS Koi Expo

Mid-Morning se Yolanda Maartens gesels met Hannes van Aswegen, organiseerder van die VS Koi Expo.
27 Sep 2021 5AM 3 min

The Marketplace: OVK

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met OVK Bestuurder: Meganisasie & Motors - Willie Dietrechsen.
15 Sep 2021 3AM 2 min