Mike Loutfie-stigting gee hoop

--:--
Die Mike Loutfie-stigting is betrokke by pogings om Covid-19-voedseltekorte oor die land heen hok te slaan. Dié stigting werk nou saam met Agri SA in dié verband. R1 miljoen is aan die kunsmisgroep, Yara Africa, geskenk om kwesbare gemeenskappe by te staan. Dié stigting het in samewerking met die RSA-markagentgroep en Agri SA se affiliaat, Vrystaat Landbou, onlangs 800 kospakkies by die Bloemfonteinse varsproduktemark aan begunstigdes verskaf. 'n Groente-projek is ook by die Kopano-stentrum vir gestremdes van stapel gestuur. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Zani Kunz, uitvoerende direkteur van dié stigting gepraat...
8 Sep 2020 9AM English South Africa Business News · Business News

Other recent episodes

OVK Lewende Hawe

Cyril Viljoen gesels met Johan Scholtz, die nasionale lewende hawe bestuurder van OVK
21 May 2021 7AM 3 min

TLU SA moedig boere aan om by georganiseerde landbou aan te sluit

Dit is belangrik dat boere deel moet wees van ‘n georganiseerde landbou-organisasie. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU Suid-Afrika, moedig boere aan om by ‘n organisasie aan te sluit waar hulle voel hulle beginsels word uitgedra. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
21 May 2021 3AM 5 min

Certification equals credibility

We live in a time that consumers are becoming more and more aware of what they eat and drink. Farmers who are certified organic or non-GMO, amongst other certifications, can increase their credibility by getting themselves certified. OFM News’ Elsabé Richard spoke to Tozie Zokufa, executive director of the NGO,…
21 May 2021 2AM 3 min

VS-boer praat oor soutproduksie op sy plaas

Het jy al ooit gewonder hoe sout geproduseer en verwerk word? Soutproduksie is net een van die baie interessante landbou-opsies wat mense kan aanpak. In hierdie insetsel gesels OFM-nuus se Cathy Dlodlo met ‘n soutboer, Solomon Thebeagea, van die plaas Skoppan in die Vrystaat, oor soutproduksie op sy plaas…
21 May 2021 2AM 4 min