#OFMFamilieFokus - Wêreld Borsvoeding-week: 'n Goeie begin en reis met borsvoeding

Loading player...
‘n Goeie begin en reis met borsvoeding - Eloïse Swanepoel is 'n dieetkundige by Potchefstroom Hospitaal en het haar meestersgraad gedoen in, en het 'n spesiale belangstelling en passie vir baba en kindervoeding. Sy studeer tans om 'n borsvoedingskonsultant te word.

1) Wat kan mammas doen om 'n goeie begin en reis met borsvoeding te hê?
2) Wanneer om hulp te kry en wat om te doen as sy hulp nodig het?
3) Wat is die rol van ‘n borsvoedingskonsultant?
5 Aug 2020 2AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

Hormone, menopouse en kanker: KANSA wil dat jy die verhouding tussen 3 beter verstaan

Menopouse gaan nie net oor warm gloede en breinbeneweldheid nie. Dit is ook ‘n tyd wanneer hormonale veranderinge die risiko van borskanker kan beïnvloed. Kliniese Verpleeg Spesialis by KANSA, Vlooi Venter, sluit by Yolanda Maartens aan om te verduidelik hoe hormone, menopouse en kanker jou risiko kan beïnvloed. Besoek gerus…
1 Dec 5AM 5 min