Oudminister Roelf Meyer praat oor die nalatenskap van Nelson Mandela

--:--
Meyer sê indien die ANC die beginsels en voorbeeld van Madiba volg, sal Suid-Afrika 'n beter plek wees met 'n beter toekoms vir almal.
16 Jul 2020 Afrikaans South Africa News · Politics

Other recent episodes

Semenya word geteiken, sê topafrigter

Vrye Weekblad is ’n progressiewe digitale publikasie met grondverskuiwende joernalistiek en analise. Dit was ’n weeklikse anti-apartheid koerant van 1987 tot 1994, toe dit toegemaak het. Dit het in April 2019 herlewe as ’n internet-publikasie en verskyn elke Vrydag by www.vryeweekblad.com en op die Vrye Weekblad app vir iOS- en…
8 Oct 2020 10 min

Die nuwe reëls vir sport kyk

Joanie van Vuuren van die regsfirma Webber-Wentzel praat met Jody oor die regsimplikasies wanneer ons weer sport in 'n stadion kan gaan kyk.
11 Sep 2020 10 min