Wêreldbloedskenkingsdag die naweek herdenk

Loading player...
Wêreldbloedskenkingsdag word die naweek herdenk. Daarmee saam sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANB)se woordvoerder - Hendrika Beukes - dat hulle onverpoos voortgaan om by te kan hou met die nasionale aanvraag na bloed. Die SANB moedig skenkers voortdurend aan om bloed te skenk. Beukes sê hul skenkersentrum by die Kalahari Mall in Upington in die Noord-Kaap sal tussen 9vm en 2nm oop wees.
10 Jun 2020 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min