Landbounuus-podcast: RPO Noord-Kaap jaarkongres afgestel

Loading player...
Die Roovleisprodusente-organisasie, RPO, in die Noord-Kaap het sy jaarkongres, wat in Junie vanjaar sou plaasvind afgestel. Dit is weens die koronavirus-pandemie, en die grendelstaat waarin Suid-Afrika weens dié pandemie tans verkeer. Dié kongres is jaarliks 'n geleentheid om betrokkenes in die bedryf byeen te bring en oor polsende kwessies te praat, terwyl verskeie gassprekers inligting verskaf. Johan van der Colff, voorsitter van die RPO in dié provinsie, sê dié besluit is nie ligtelik deur bestuurslede geneem nie.
15 Apr 2020 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Lt Col Thabo Covane

Lt Col Thabo Covane praat oor die verdagte wat aangekeer tydens polisie-operasie vroegoggend met renosterhorings en diamante
20 Jan 8AM 1 min