#oronavirus: NROs verwelkom hulp vanaf die publiek

Loading player...
Suid-Afrikaners kan trots wees op die manier waarop hulle tot dusver op die Covid-19-krisis gereageer het, deur hulp en ondersteuning aan onder meer Nie-regeringsorganisasie te verleen. Dit is volgens Meyer Conradie, besturende direkteur van Mosaic Community Developments, 'n NRO wat fokus op 'n volhoubare versorgingsmodel vir wees-en weerlose kinders, hoofsaaklik gebaseer in Ikageng, Potchefstroom, Wellington en Port Elizabeth. Conradie brei verder uit oor hoe NRO’s die inperking op hulle gemeenskapswerk hanteer.
13 Apr 2020 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min