Talle beseer in taxi-ongeluk

Loading player...
Negentien mense is beseer in ‘n ongeluk op die Reddersburg/Bloemfontein pad, waarin twee taxis en ‘n ligte voertuig betrokke was. Die pad was vir ure gesluit terwyl nooddienste op die ongelukstoneel was. Woordvoerder vir die Vrystaatse Departement van Gesondheid, Mondli Mvambi, sê die meeste beseerdes is na Pelonomi Hospitaal, in Bloemfontein vervoer.
28 Feb 2020 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min