Laeveld Ervaring - Waterbesparing of die einde?
--:--
Die land is in 'n krisis as gevolg van die grootste droogte in 100 jaar. Wie neem verantwoordelikheid vir die bestuur van water in die land, in die provinsie, in jou dorp en voorstad, wie neem verantwoordelikheid by jou huis. Hierdie gesprek en nog veel meer is op Laeveld Ervaring op 100.5FM.